|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
![]() |
Cabernet Sauvignon 2008Mooi geintegreerde hout en sterk tannien struktuur en met baie potensiaal vir veroudering. Beautiful wood with bold tannin structure. Excellent potential for further maturation. Alc. % 13.29 ; RS 3.1 ; TA 5.8 ; pH3.43 |
![]() |
Pinotage 2008Donker kleur met bessie en piesang geur met mooi hout geitregeer en lang nasmaak. Geniet saam met seekosse Dark berries with a hint of banana flavours. Well balanced palate gives a lengthy finish. Enjoy with seafood Alc. % 11.98 ; RS 3.9 ; TA 5.8 ; pH3.56 |
![]() |
Pinotage 2009Donker kleur met bessie en piesang geur met mooi hout geitregeer en lang nasmaak. Geniet saam met seekosse Dark berries with a hint of banana flavours. Well balanced palate gives a lengthy finish. Enjoy with seafood Alc. % 11.98 ; RS 3.9 ; TA 5.8 ; pH3.56 |
![]() |
Shiraz 2008Speseryagtige smaak met geure van mint, mocha en bessies. Goed geintergeerde hout vrug met ‘n blywende nasmaak. A unique spicy wine with mint, mocha and black berry flavours. Well integrated wood and fruit with a lingering aftertaste. Alc. % 14.04 ; RS 3.3 ; TA 5.9 |
![]() |
Shiraz 2007Speseryagtige smaak met geure van mint, mocha en bessies. Goed geintergeerde hout vrug met ‘n blywende nasmaak. A unique spicy wine with mint, mocha and black berry flavours. Well integrated wood and fruit with a lingering aftertaste. Alc. % 14.04 ; RS 3.3 ; TA 5.9 |
![]() |
Vintage Port 2008Vars geure van viooltjies, pruime en mocha met n swart bessie nasmaak. Tasty flavours of prunes, mocha and violets, with the aftertaste of black berries. Alc. % 17.56 ; RS 81.6 ; TA 6.1 |
Cape Ruby Port'n Ryk, volrond port met sjokolade, swartbessie en kersie geure en 'n lang nasmaak. muscat geure. A rich full bodied wine made with delicious chocolate ,blackberry and cherry flavours and a lingering aftertaste Alc. % 18.0 ; RS 148.1 ; TA 4.3 |
![]() |
Red Muscadel / Rooi Muskadel 2011Volsoet muskadel met sagte muscat geure. A full sweet choice red muscadel with soft muscat flavours. Alc. % 15.81 ; RS 159.70 ; TA 4.7 |
![]() |
Wit Muskadel / White Muskadel 2011‘n Soet wit muskaat met heerlike sitrus bloeisels en heuning nasmaak. A full sweet white muscadel with delicious muscat flavours hinting at citrus blossoms and honey. Alc. % 15.81 ; RS 159.70 ; TA 4.7 |
![]() |
White Sparkling Grape Juice'n Verfrissende nie- alkoholiese vonkel druiwesap. Gemaak van 100% Hanepoot druiwe. Beskikbaar in 'n vonkel wynbottel. A refreshing non-alcoholic sparkling grape juice. Made from 100% Hanepoot grapes. Available in a sparkling wine bottle. Ph. 3.2 ;Alc. % 0 RS 154g/l ; TA 6.35 |
![]() |
Red Sparkling Grape Juice'n Verfrissende nie- alkoholiese vonkel druiwesap. Gemaak van 100% Hanepoot druiwe. Beskikbaar in 'n vonkel wynbottel. A refreshing non-alcoholic sparkling grape juice. Made from 100% Hanepoot grapes. Available in a sparkling wine bottle. Ph. 3.2 ;Alc. % 0 RS 154g/l ; TA 6.35 |
![]() |
Grape Juice White'n Verfrissende druiwesap, gemaak van 100% Muskadel druiwe. A refreshing grape juice made from 100% Muskadel grapes. Ph. 3.32 ;Alc. % 0 TA 5.11 |
![]() |
Grape Juice Red'n Verfrissende druiwesap, gemaak van 100% Muskadel druiwe. A refreshing grape juice made from 100% Muskadel grapes. Ph. 3.32 ;Alc. % 0 TA 5.11 |
![]() |
BlancDelikate wyn met mooi muskaatgeure en 'n sagte mondgevoel. Dit is 'n ligte witwyn met 10.5% alk wat elke dat geniet kan word saam met ligte etes A delicate wine with muscat flavours leaving a soft feeling in your month. With an 10.5% alcohol range, this wine can be enjoyed with light meals everyday. Ph. 3.40 ;Alc. % 10.82 TA 4.37 |
![]() |
RougeRobynrooi kleur met rooibessiegeure en koffie op die neus. Ryp vrugtegeure en sagte hout op die smaak. Goeie balans en sjokolade op die nasmaak. A red ruby colour with berry flavours and coffee on the nose. Ripe fruit and smokey oak palate. Great balance with chocolate after taste. Ph. 3.49 ;Alc. % 14.0 TA 5.69 |
![]() |
Jerepico ReserveFantastiese muskadel-neus met rosyntjies en ryp gestoofde vrugte. Die smaak is romering en vol muskaar met neute en houtkarakter. A fantastic rich muscadel with raison and stewed fruit flavours. A delicious creamy palate with of mixture of nuts and oak. Ph. 3.75 ;Alc. % 16.0 TA 4.88 |
![]() |
Old Brown Sherry PET 750mlBruinrooi met ‘n gelerige rand, tipiese kleur en geur van ‘n bruin sherry. Molasse en karamel op die neus wat voortgesit word op die smaak. Die alkohol is goed integreer en die suiker is goed in balans met die suur. Geniet dit op ‘n koue wintersaand voor die kaggel. A well-balanced nutty brown wine with a sweet taste. Molasses and caramel on the nose. Can be enjoyed on cold winters night in front of a log fire. Alc. % 16.36 ; RS 161.6 |
![]() |
Jerepico Red PET 500ml‘n Perskepienk kleur met perskes en muskaat op die neus wat ook op die smaak voorkom. Die alkohol is goed in balans met die muskaatsmaak. Die nasmaak is lig en nie stroperig nie. Dit kan saam met nagereg geniet word of saam met soda en ys in die somer. A ruby colour, with fruity aromas, portraying peach and muscat flavours. Enjoy an aperitif with fruit dishes, sweet dessert and with mildly spiced stews. Enjoy with soda and ice during summer. Alc. % 15.5 ; RS 209 |
![]() |
Jerepico Red PET 2 liter‘n Perskepienk kleur met perskes en muskaat op die neus wat ook op die smaak voorkom. Die alkohol is goed in balans met die muskaatsmaak. Die nasmaak is lig en nie stroperig nie. Dit kan saam met nagereg geniet word of saam met soda en ys in die somer. A ruby colour, with fruity aromas, portraying peach and muscat flavours. Enjoy an aperitif with fruit dishes, sweet dessert and with mildly spiced stews. Enjoy with soda and ice during summer. Alc. % 15.5 ; RS 209 |
![]() |
Jerepico Red PET 5 liters‘n Perskepienk kleur met perskes en muskaat op die neus wat ook op die smaak voorkom. Die alkohol is goed in balans met die muskaatsmaak. Die nasmaak is lig en nie stroperig nie. Dit kan saam met nagereg geniet word of saam met soda en ys in die somer. A ruby colour, with fruity aromas, portraying peach and muscat flavours. Enjoy an aperitif with fruit dishes, sweet dessert and with mildly spiced stews. Enjoy with soda and ice during summer. Alc. % 15.5 ; RS 209 |
![]() |
Jerepico Red PET 2 liter‘n Perskepienk kleur met perskes en muskaat op die neus wat ook op die smaak voorkom. Die alkohol is goed in balans met die muskaatsmaak. Die nasmaak is lig en nie stroperig nie. Dit kan saam met nagereg geniet word of saam met soda en ys in die somer. A ruby colour, with fruity aromas, portraying peach and muscat flavours. Enjoy an aperitif with fruit dishes, sweet dessert and with mildly spiced stews. Enjoy with soda and ice during summer. Alc. % 15.5 ; RS 209 |
![]() |
Jerepico White PET 5 literDie strooigeel kleur met muskaat- en heuning op die neus. Dieselfde geure kom op die smaak voor. Die alkohol is goed in balans met die muskaatgeure en die nasmaak het soet geure. Dit kan saam met nagereg geniet word of saam met soda en ys in die somer. A well-balanced dessert wine with a Muscat and honey bouquet. Traditionally popular during winter especially after dinner, it can also by enjoyed with soda and ice in the summer. Alc. % 15.82 ; RS225.3 |
![]() |
International TasterMartina Wine 45CL etched with MWS logo. |
![]() |
Red Wine Tasting GlassWine taster etched with MWS logo |
![]() |
Kraffie / DecanterElegance decanter & stopper etched with MWS logo. |
LATEST NEWS |
Dit is 'n parsseisoen van moedhou, uithou en aanhou. 'n Baie lang oesseisoen vir die kelders van die omgewing. Maar hier wys twee moeë manne... |
WHERE TO BUY |
National |
International |
CONTACT US |
Tel: 023 6141 340 |
Email: admin@mwsc.co.za |
MAP |
Links |
| Route 62 |
| Klein Karoo Wines |
| Tankwa Tented Camp |
| Goedemoed Guest House |